Kurt Darren- Lekker verjaar Lyrics

Kurt Darren- Lekker verjaar Lyrics

Elke dag het ons saam gery
Elke week is jy nog daar vir my
En elke maand sien ek ‘n nuwe kant van jou

‘n Dag verander in een sekond
In een minuut word die wêreld rond
Met elke uur raak die lug bo my weer blou

Sien jou hier sien jou daar
Wil net sê lekker verjaar
Soos goeie wyn raak jy elke dag net beter
Sien jou hier sien jou daar
Ek is bly ons ken mekaar
En jy’s hier in my hart lekker verjaar

Dankie weer vir ons tye saam
Dankie weer laat ons verder gaan
Want elke dag word net beter saam met jou

Luister weer na ons favourite song
Luister weer en jy sal verlang
En hoor jy my want ek sing dit saam met jou

Lekker verjaar – Ek hoop jy kry jou wense
Lekker verjaar – Op jou spesiale dag
Lekker verjaar – Want jy verdien die beste
Lekker verjaar – Jy weet jy laat my lag

Tagged

You cannot copy content of this page