Kurt Darren- Kom Huistoe Lyrics

Kurt Darren- Kom Huistoe Lyrics

Ouma se beskuit.
Blomme dit maak my lam.
Vure wat laat nag brand.
Spore op ‘n goue strand.

Kuiers om die stoof.
Die wit van ‘n Kaapse huis.
Boerewors, pap en vleis.
Die reuk van ‘n plaaskombuis.

Pik jy soms ‘n traan?
Sit jy en verlang?

Kom huistoe!
Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.

Kom huistoe!
Kom huistoe!
Nader aan jou naam.
Want jy kom hier vandaan.
En die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.

Waterlemoenkonfyt.
Sokkie om elke draai.
Aai, aai die Witboskraai.
Van hier tot in Mosselbaai.

Bokke kap dit uit.
Protea, dit land se trots.
Kersfees op Hartenbos.
Hier het jy jou hart gelos.

Pik jy soms ‘n traan?
Sit jy en verlang?

Kom huistoe!
Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.

Oh!
Kom huistoe. Kom huistoe
Nader aan jou naam.
Want jy kom hier vandaan.
En die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.

Ek weet dit is maklik om te praat.
Maar jy moet luister na jou hart.
Daar’s ‘n beter tyd wat kom.
En die groen gras groei daarom.

Mmmm!…

Kom huistoe!
Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.

Oh!

Kom huistoe!
Kom huistoe!
Nader aan jou naam.
Want jy kom hier vandaan.
En die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.

Kom huistoe!
Nader aan jou son.
Nader aan jou grond.
Waar die groen gras groei daarom.
Ja, die groen gras groei daarom.

Tagged

You cannot copy content of this page