Kurt Darren- Kom Bietjie Hier Lyrics

Kurt Darren- Kom Bietjie Hier Lyrics

Oh-hey-hey!

Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

O-ho-ho-o!
Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

Ek sien jou in die skare.
Ek sien jou in die skare.
Ek sien jy sing en swaai jou hande.

Ek sien jy dans alleen.
Ek sien jy dans alleen.
My hart vertel my dis ‘n skande.

Ek speel op my kitaar.
Ek speel op my kitaar.
Ek wens ek was al kla-a-klaar.

Ou girl ek wil nie pla nie.
Maar kan ek jou nie vra.
Ek kan nie wag om jou te vra nie.

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Oh-hey-hey!

Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

O-ho-ho-o!

Hamba Nawe!
Hamba Nawe!

My hart is dors.
Oh! my hart is dors.
My hart is dors vir bietjie liefde.

Ek het baie beeste.
Ek het baie brood.
Maar sonder liefde slaap ek onder.

Oh! en elke aand.
Oh! en elke aand.
Ja, elke aand is ek alleen.

Ek nie wag nie.
Ek nie wag nie.
Ek kan nie wag om jou te vra nie.

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Nawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Ek kan sien jy is in wêreld van jou eie.
Ek sal belowe.
Dis alles joune.
Wens jy was myne.
Ag word tog myne.
Ek sal jou op my hande dra.
Ja, ja, ja

So kom nader aan die een wat jy wil hê.
Want ek is joune.
Vir altyd joune.
Ek weet jy is myne.
Vir altyd myne.
Ek wil jou net hier by my hê.
Ja, ja, ja

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!
He!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!
He!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!
He!

Kom bietjie hier.
Kom bietjie hier.
Kom vat my huistoe.
Hamba Ngawe!

Hamba Nawe!

Tagged

You cannot copy content of this page