Kurt Darren- As Jy My Wil Hê Lyrics

Kurt Darren- As Jy My Wil Hê Lyrics

As jy my wil he
Staan dan op jou stoel en se (yeah yeah yeah)
As jy my wil soen (soen soen soen)
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil he
Wat sal jou pappa se
As jy my wil druk
Druk my tot ek le
As jy my wil he (yeah yeah yeah)

Daar’s n plek in my garage waar jou kar kan
staan
Oe-na-na-na

Daar’s n plek op my bank daar is plek vir
twee
Oe-na-na-na
Daar’s n stoof in die kombuis wat ek jou wil
gee
Oe-na-na-na

Daar’s hondjie oppie stoep hy le en wag vir
jou
Oe-na-na-na
Elvis soek n baas en ek soek n vrou
Oe-na-na-na

Daar’s n t-hemp in my kas wat jou sal pas
Oe-na-na-na
My plek is om die draai so gaan pak jou tas
Oe-na-na-na

Tagged

You cannot copy content of this page