Kurt Darren- Aiko Aiko Lyrics

Kurt Darren- Aiko Aiko Lyrics

My ouma en jou ouma sit en skinder baie
My ouma sê vir jou ouma “Daai laaitjie loop weer draaie”
Kyk hy loop soos ‘n hoenderhaan, antie
Katjie van die baan, hy pik na die maan, en hy is nie eers skaam nie …

En ek sê “Hey nou, hey nou aiko aiko antie”
My hart is vol ek is in die kol
En niks sal my onder kry nie.
En ek sê “Hey nou, hey nou aiko aiko antie”
Ek’s ‘n dapper muis, ek loop deur die huis
En die kat sal my nie kry nie.

My oupa en jou oupa sit hier by die vuurtjie
Hulle praat oor die dae, die goeie ou dae,
want die ouvrou is nie hier nie
Stovepipe breek, ‘n brylcream kuf, aiko aiko antie
Katjie van die baan, hy pik na die maan. Ja!
Niks het verander nie.

Koor

En niks sal my onder kry nie
En die kat sal my nie kry nie.

Tagged

You cannot copy content of this page