Juanita Du Plessis – Alles Wat ‘n Kind Wil Hê lyrics

Juanita Du Plessis – Alles Wat ‘n Kind Wil Hê lyrics

Waar, waar kry ek woorde om dit te sê
Hoe kan ek ooit vertel wat diep binne lê
Waar kry ek die woorde om dit te sê
Ek kan net sê, mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê

Met my eerste asemteug, was jy daar
Jy’t my opgetel as ek val, jaar na jaar
En teen jou hart het jy my vasgehou
Sê ek dit dalk min, mamma, dan sê ek dit nou vir jou

[Koor]
Jy is die engel aan my sy
Ek sou nooit ‘n beter ma kon kry
Soos jy, liewe mamma, net soos jy
Nooit voel ek koud en alleen
Jou vlerke is oral om my heen
Want mamma, jy is alles wat ‘n kind wil hê

Soms is jy nie naby nie maar tog ook nie ver nie
Want mamma, sien ek nie jou glimlag in elke ster nie
En elke aand sê ek dankie Liewe Heer
Vir ‘n ma soos myne wat my alles van die lewe kan leer

[Koor x2]
Jy is die engel aan my sy
Ek sou nooit ‘n beter ma kon kry
Soos jy, liewe mamma, net soos jy
Nooit voel ek koud en alleen
Jou vlerke is oral om my heen
Want mamma, jy is alles wat ‘n kind wil hê

Swaar waar kry ek woorde om dit te sê,
Mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê
Ek kan dit sê, mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê

Tagged

You cannot copy content of this page