Jack Parow ft Janie Bay – Veilig Lyrics

Jack Parow ft Janie Bay – Veilig Lyrics

Jack Parow ft Janie Bay – Veilig Lyrics

Ek is al vir dae lank verlore in ‘n wide wildernis
Ek is by ‘n landsdienskamp
Vasgevang in die hindernis

Die voete van die verlede
Hardloop kort op
My hakskene

En die boelie van my skool dae
Lag vir my backbene

Dink dor my dade onder die
Arms van ‘n mardelaboom

Sit en skrop-skrop verniet
en maak my skoene skoon

Hoekom
Wil jy wegstap van
Die Bakleiry teen angs

As die see nog propvol is en jy visse steeds kan vang?

Kos loop my bord dor en le
Dp die tafeldoek en vrot

En die liggies van die stede trek my soos
Kerse vir ‘n mot

Die taalkundigies bespreek,
Bespiegel steeds my woord

Maar ek sal baklei
Tong en vuiste vir
Dit waarin ek glo

Ek sal antwoord
Dp Jou Adepstem

Ek sal offer wat jy vra
Ek sal oorkom na jou voorstoep en jou groceries indra
In jou will en werk en wandel van jou weig tot aan jou graf
As jy bibber in jou bed
Wanneer die honde buite

In die songloed van jou somer
In jou winternag se kou
Sal ek kom le onder jou kombersie
En jou styf vas kom hou

Die klink van hum’liskokkie
By die kluit -klap dp die kis

Streel my stem jou nooit
Verniet nie by my sal jy kan rus

Chorus

Ek is klaar gevlug van my probleme in die glas se rand
Ek het lka al my slange in die gras verbrand
Ek is kla gesdek na wat geld blykbaar sal bring
Ek is kla and die einde van ‘n nuwe begin

Mis meer mense as wat
Ek al ooit kon geken het
Al baie meer verloor as wat ek al ooit gewen het
Die trane van die verlede
Het in ‘n dam verdwyn

Daar het te veel duiwels onder in my glas verskyn
Op soek na die roete het ek myself verloor
Op soek na lig het ek myself versmoor

Afgelok van die pad deur’ ‘n heks se kind
Gewys na my graf deur ‘n lexington

Die swat van die nag
In my hart gebring

Die vers van die dood
Vir my hart desing

Gestan in die lig en die donker gemis
Klaar al my spoke in die stad laat rus

Stop op my skoene
Van te veel verdwaal

Al my dudes aan die duiwel betaal
Maar jy het gekom en my gelei en my weggevat
So nou is ek terug in die lig en op die regte pad

Tagged ,

You cannot copy content of this page