Jack Parow  Eksie Ou Lyrics

Jack Parow Eksie Ou Lyrics

Voor die gym voor dit opmaak,met n protein shake
2ure op die treadmill anders is ons spyt
mens health covers,voel altyd fokken great
want al wat regtig tel innie lewe is hoe jy lyk
innie bed teen 8uur met n goeie fokken boek
groot innie bolyf,ma lig innie broek
tel die energade op,brandy moet jy neersit
hang nog by clubs uit al is ons amper 40
date net dom blondes,want dis fokken maklik
probeer heeltyd diep wees,ma bly oppervlakig
lifestyle centres en clinique for men
lifestyle blogs,lyk soos barbie se ken
pims en fokken lemonade,kuai en buzz
nul personality,lifenhancing drugs
so klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns
en kom soek parow by die bar as jy lus is vir n man

sit heel voor in die kerk,ons lewe bo ons ryk
ons bid alweer werk,die bediende moet mos stryk
kaarte by woolworths en edgars accounts
country road vat my huis toe,die last boy scout
nog n huisie in n kompleks,twee karre innie garage,
mug en bean breakfasts,eet net ceaser salaads
bybel innie handsak,ma as dit moeilik gan dan skei ons
cafe oppie straat hoek,ma as ons iets soek dan ry ons
mannies en peddies,botox en lifts
tuinboys en nanys,mouldy en miff
ons huis lyk soos n ad vir mr.price home
ons almal fokken lyk soos moerse nice clones
getroued met mr.min,gemis deur min,
bloed rooi fokken lipstick en hare mooi geperm
familie vakansies op knysna of plet
asb kan iemand ons net fokken red

ons dra brille sonder lense,bly in open plan flats
vol bal en klou tafels en opgerolde yoga mats
side path hairstyles en sailor tatoos
ons facebook vol gepak van fotos van on shoes
rook net tabak deur ou oom pype
dit proe dalk soos kak ma dit lyk baie greater
nog n kak fotograaf,nog n ice fokken model
nog n graphic designer,nog n valpre bottle
vintage fokken klere,ryk soos homeless shelters
probeer almal different wees,ma lyk die fokken selfde
praat met n aksent ma kom van die kaap af
jy kan ons drop in n music video straight vanie straat af
ons almal speel in bands,ma speel nooit fokken shows nie
ons is almal selfcontious omdat niemand ons onthou nie
nog n band uit die paarl,nog n waste of space
nog n and union bier,nog fokol om te wys
sandwich by superette,wyn by by power and glory
meestal by die bar want ons lewens is te boring
nog n klein biekie makeup,lyk soos n post mortom
nog n pose,nog n smile,nog n album op we are awesome

 

Tagged

You cannot copy content of this page