Izak Davel- Verlei My Lyrics

Izak Davel- Verlei My Lyrics

Voel jy dieselfde as jy kyk, vir my?
Voel jy gedagtes, in my kop?
As jy lippe sien, wat ek aan jou doen?
Is jy bang, om te wys, wat jy wil?

Dis is klaar verby en jy behoort aan my.
In die middel van die nag het jy my hart verlei.

Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek’s joune.
Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou.
Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons.
Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons.
Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand.

Ek sien jou, daar’s ‘n vuur, in jou oë.
Voel jy die vlamme, in my hart?
Dat jy my vashou en wat wag vir jou.
Ek kan sien, jy wil.
Jy sê:
Dit is klaar te laat, ons is die eerste klaar nie.
Die nag het ons verdryf.

Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek’s joune.
Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou.
Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons.
Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons.
Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand.

In die hartklop van die nag.
Het ek hier vir jou gewag.

Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek is joune.
Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou.
Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons.
Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons.
Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand.

Tagged

You cannot copy content of this page