HAIKÜ – Hipnotiseer lyrics

- September 22, 2017 - No comments -
Iets tussen in was te min vir my
Jy hou my aan ‘n lyn
Intussen jou liefde bely
Was dit om my te laat aanhou byt
Praat sag, maak of alles goed gaan
Werk jy met ‘n plan
Of is jy onseker en bang
Ek bou kastele op die hoop wat jy my gee
Hulle word almal afgebreek, hulle word almal afgebreek
Moet ek hoor wat die stemme oral om my vir my skree
Want ek wil hulle ignoreer
Ek is jammer ek’s gehipnotiseer
Kou jou kos stadiger
Die smaak sal langer hou
Of is dit juis die nuwe smaak wat nader
Wat beter werk vir jou
Sukkel jy om te kies
Sukkel jy om te bou op iets
Wat mening het vir jou
Ek weet dit het
Ek weet dat jy onthou
Praat sag, maak of alles goed gaan
Werk jy met ‘n plan
Of is jy onseker en bang
Ek bou kastele op die hoop wat jy my gee
Hulle word almal afgebreek, hulle word almal afgebreek
Moet ek hoor wat die stemme oral om my vir my skree
Want ek wil hulle ignoreer
Ek is jammer ek’s gehipnotiseer
Read previous post:
King Deepar – Rolie Lyrics (Prod. By Spiro Beats)

Chorus I'm grindin' for the rolie man, I been tryna get em bands, hustle hustle everyday, I pray to God...

Close