Glaskas- Die Liedjie Oor Die Meisie Lyrics

Glaskas- Die Liedjie Oor Die Meisie Lyrics

Ek loop in goed vas en vergeet my
kitaar in die saal
net sodat ek betyds die huis kan haal
want hoe gouer ek daar kom
hoe gouer kan ek met jou praat

En ek weet ek moet dit nie admit nie
maar ek kan dit nie help dat ek heeldag
aan jou dink nie
en in die aand as ek van Kleuterskool play droom
dan maak die juffrou jou die
hoofkarakter en vir my die boom…

Ek dink aan jou as ek sit of staan of le
ek voel nes The Offspring.Want al wat ek wil sê is…
Baby,baby ek wil jou hê
Baby,baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê…

En al wat ek wil doen is jou soen
…en met jou praat

Hoe de-hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra?
want die rede hoekom jy so mooi is,
Is die probleem wat my meer pla en
ergste van als daar’s nie vergelyking vir jou nie
want jy laat lyk my x maar redelik vaal

Ek dink aan jou as ek sit of staan of le
ek voel nes ‘n os. En al wat ek wil sê is…
Baby,baby ek wil jou hê
Baby,baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê…

Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê…

Ek dink aan jou as ek sit of staan of le
ek voel nes The Offspring. Want al wat ek wil sê is…
Baby,baby ek wil jou hê
Baby,baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê…
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê…
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê…

Tagged

You cannot copy content of this page