Elizma Theron- Oppad na Jou  Lyrics

Elizma Theron- Oppad na Jou Lyrics

Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
As ek die kronkelpad na jou toe vat.
En in my tas is liefde en my hart.
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe, voel,teen myne.
Ek’e volg die eko’s van my roep.
Elke berg en dal sal ek deursoek.
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe, voel teen myne.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
Soos die Suiderkruis die lig bekruip.
En die maan verlig die pad vooruit.
Wonder ek of jy ook graag jou lippe, voel teen myne.
Daar is niks wat ek nie sal probeer.
Geen rivier of berg wat my kan keer.
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe, voel teen myne.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
Al val ek neer sal ek weer opstaan en verder in die donker gaan, geen donderstorm sal my laat terug draai.
Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan met alles wat ek ooit in jou wou hĂȘ en baie meer.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.
Ek’e wou, ek’e sou, ek’e doen dit sommer nou, ek sal aanhou, gaan nie stop voor ek jou vashou.
Oppad na jou.

Tagged

You cannot copy content of this page