Arno Jordaan- Staan Nou Op Lyrics

Arno Jordaan- Staan Nou Op Lyrics

Die son is weg dis weer skemer, waar is jy.

Die dag het gedraai en die hane wil kraai, ek wag net hier vir jou.

Want dis ‘n fees dis ‘n party, kom nou saam met my.

Ek se wat ek wil se voor die maan gaan le, net ek en jy vanaand.

(koor)
Staan nou op laat ons dans, ooh.

Staan nou op vat ‘n kans, ooh.

Almal saam, skree vir my.

Staan net op en dans met my.

Ek kry so warm met jou hier, bly net hier by my.

Elke oomblik saam met jou, wil ek vir altyd by my hou.

Want dis ‘n fees dis ‘n party, kom nou saam met my.

Ek se wat ek wil se voor die maan gaan le, net ek en jy vanaand.

Tagged

You cannot copy content of this page