Arno Jordaan- Jy Trap Hier Op My Hart Lyrics

Arno Jordaan- Jy Trap Hier Op My Hart Lyrics

Jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie..
O-o-o-o ek weet nie of jy weet nie.
Jy trap hier op my hart, ek’s heeltemal verlief op jou
wat het van die lekker van verlief wees geword
kom ‘n bietjie nader en jy maak my so bang
jy sê ooh jy sê aah jy laat my voel soos ‘n man
dis lekker lekker as net ekke saam met jou hier kan wees
maar jy gee baie ander ouens hierdie selle idees
.dit voel of asof dit alles vir ‘n rukkie ophou bewe binne my.
koor
jy trap hier op my hart ek kan jou nie vergeet nie
o-o-o-o ek weet nie of jy weet nie
jy trap hier op my hart ek’s heeltemal verlief op jou
wat het van die lekker van verlief wees geword
o-o-o-o jy trap my in die middel deur
o-o-o-o ek like jou baby al hoe meer
o-o-o-o al kry my hart ‘n bietjie seer
wat het van die lekker van verlief wees geword
jy gooi daai lekker lyfie en die kele is droog
.ons sê ooh ons sê aah jy’t al die manne so hoog
ek kannie kannie huis toe gan nie want my voete is vas
ek is ‘n nommer net vir jou wat langs jou lyfie sal pas (bridge)
jy trap op my, maar ek stop jou nie
jy trap op my, maar ek stop jou nie
jy trap op my maar ek stop jou nie
ek wil nie hê dat jy moet ophou nie

Tagged

You cannot copy content of this page