Arno Jordaan- In Die Donker Lyrics

Arno Jordaan- In Die Donker Lyrics

Jy’t als vir my gegee, ek staan hier met my hartklop voor jou deur, ek moet jou voel by my maar ek kan jou nie kry nie.

Jy kyk diep deur my siel, wat sonder jou bedoelend als verniel, maar ek le naby jou al breek dit my hart.

En die lig wat deur die liefde skyn in die nag verdwyn.

(koor)
En jy los my weer in die donker, en jy los my aleen.

En ek soek jou hart in die donker want ek weet jys die een.

In die lig wat skyn, het jou hart verdwyn, het ek weer begin, want jy los my in die donker.

Ek weet dat almal soek, maar stories van die liefde ken geen boek, jy skryf jou naam op my en dit wil nie verdof nie.

Jy kyk diep deur my siel, wat sonder jou bedoelend als verniel, maar ek le naby jou al breuk dit my hart.

En die lig wat deur die liefde skyn in die nag verdwyn.

Tagged

You cannot copy content of this page