4 Werke – Roete Na Jou Hart Lyrics

4 Werke – Roete Na Jou Hart Lyrics

Sal Die
Roete na jou hart
Vir my kurter raak
Dit by ‘n vreemde pad
Waar sal
Waar sal ek jou vind
In n’ wereldwyd
Na al hierdie tyd
Maar ek
Ek byl nog hoop kry

Kan jy my kry
Op die lang pad
In die groot karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my na by
En wys jou hart vir my
Sal jy my met
Jou saam vat
Op die vreemde strate
Van ‘n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou, is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry

In stilte
Roep ek jou naam
Tot jy rigting vind
En eendag langs my staan

Jou woord
Jou woorde broei in my
En die boodskap bly
Al gaan die dae verby
Sal dit
Sal dit wel kan sin maak
Kan jy my kry

Op die lang pad
In die groot karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my n by
En wys jou hart vir my
Sal jy my met
Jou saam vat
Op die vreemde strate
Van ‘n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak
Nou , is die einde is sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry

Is die dae tot stof vergaan
U glas lief bly staan

Kan jy my kry
Op die lang pad
In die groot karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my na by
En wys jou hart vir my
Sal jy my met
Jou saam vat
Op die vreemde strate
Van ‘n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou, is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry
Ek het die roete na jou hart gekry

Tagged

You cannot copy content of this page